Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » instorm
instorm [boodskap #146042] So, 04 Augustus 2024 10:33
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
instorm
Afbreking: in•storm
Samestelling: in + storm


Werkwoord: instorm
Verlede tyd: het ingestorm

Betekenis:
• Om met krag of spoed na die binnekant te gaan.

Gebruik:
• 'n Onbekende man het by die winkel ingestorm en skote afgevuur.

Sinoniem:
• inbars
• inhardloop
• inhol
• injaag
• invlieg

Afgelei:
• instorming

Vertaling:
Engels: to rush in
Nederlands: instormen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wasgoedlyn
Volgende onderwerp: stopstraat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 13:57:40 MGT 2024