koopsom [boodskap #146034] |
Sa, 03 Augustus 2024 19:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
koopsom
Afbreking: koop•som
Samestelling: koop + som
Selfstandige naamwoord: koopsom
Meervoud: koopsomme
Betekenis:
• Die bedrag geld waarvoor iets gekoop of verkoop word.
Gebruik:
• Die koopsom vir die motor kan oor vyf jaar in paaiemente afbetaal word.
Sinoniem:
• aanbod
• aankoopprys
• bedrag
• koopbedrag
• koopprys
• kosprys
• prys
• verkoopprys
Hiponiem:
• aankoopsom
• afkoopsom
• omkoopsom
• verkoopsom
Vertaling:
Engels: buying price
Nederlands: koopsom
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|