Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suurlemoenboom
suurlemoenboom [boodskap #146027] Sa, 03 Augustus 2024 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
suurlemoenboom
Afbreking: suur•le•moen•boom
Samestelling: suurlemoen + boom


Selfstandige naamwoord: suurlemoenboom
Meervoud: suurlemoenbome
Verkleinwoord: suurlemoenboompie
Meervoud van verkleining: suurlemoenboompies

Betekenis:
• 'n Immergroen sitrusboom, inheems aan Asië, wat suurlemoene dra, Citrus limon.

Gebruik:
• Die suurlemoenboom is oortrek met vrugte.

Vertaling:
Engels: lemon tree
Nederlands: citroenboom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blaasinstrument
Volgende onderwerp: lemoenboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 13:11:30 MGT 2024