Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blaasinstrument
blaasinstrument [boodskap #146026] Sa, 03 Augustus 2024 10:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20146
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
blaasinstrument
Afbreking: blaas•in•stru•ment
Samestelling: blaas + instrument


Selfstandige naamwoord: blaasinstrument
Meervoud: blaasinstrumente

Betekenis:
• 'n Musiekinstrument wat klank voortbring deur lug die longe uit te blaas.

Gebruik:
• Musiekinstrumente soos die trompet, tromboon, fluit, fagot, saksofoon en doedelsak is blaasinstrumente.

Sinoniem:
• blaasspeeltuig

Hiperoniem:
• musiekinstrument

Hiponiem:
• houtblaasinstrument
• koperblaasinstrument

Vertaling:
Engels: wind instrument
Nederlands: blaasinstrument

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: basuin
Volgende onderwerp: suurlemoenboom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 12:44:18 MGT 2024