motorsport [boodskap #146018] |
Vr, 02 Augustus 2024 16:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20146 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
motorsport
Afbreking: mo•tor•sport
Samestelling: motor + sport
Selfstandige naamwoord: motorsport
Meervoud: motorsporte
Betekenis:
• Enige sport waar deelnemers met gemotoriseerde voertuie teen mekaar meeding.
Gebruik:
• Hy het 'n passie vir motorsport.
Verwant:
• motorwedren
• motorfietswedren
Vertaling:
Engels: motor sport
Nederlands: motorsport
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|