Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rekenaarprobleem
rekenaarprobleem [boodskap #146012] Vr, 02 Augustus 2024 09:28
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20147
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rekenaarprobleem
Afbreking: re•ke•naar•pro•bleem
Samestelling: rekenaar + probleem


Selfstandige naamwoord: rekenaarprobleem
Meervoud: rekenaarprobleme
Verkleinwoord: rekenaarprobleempie
Meervoud van verkleining: rekenaarprobleempies

Betekenis:
• 'n Probleem met 'n rekenaar. Iets wat die normale werking van 'n rekenaar beïnvloed.

Gebruik:
• Wie kan my help om die rekenaarprobleem op te los?

Vertaling:
Engels: computer problem
Nederlands: computerprobleem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: borrelsiekte
Volgende onderwerp: regteroor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Sep 11 14:21:11 MGT 2024