Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toetsing
toetsing [boodskap #145686] Di, 25 Junie 2024 11:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toetsing
Afbreking: toet•sing
Samestelling: toets + -ing


Selfstandige naamwoord: toetsing
Meervoud: toetsinge, toetsings

Betekenis:
• Die handeling of resultaat van toets (om te ondersoek en te ontleed).

Gebruik:
• Die toesing van kosmetiese middels op diere is oneties.

Hiponiem:
• hertoetsing
• kabeltoetsing
• lastoetsing
• personeeltoetsing
• verrassingstoets

Afgelei:
• toetsingsreg
• toetsingsvermoë
• toetsingsverbod

Vertaling:
Engels: testing
Nederlands: toetsing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hondsdolheid
Volgende onderwerp: oneer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 14:01:12 MGT 2024