Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Boeke, tydskrifte & koerante » Oor Michael Moore
Oor Michael Moore [boodskap #2706] So, 12 Oktober 2003 19:53 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, het jy al Michael Moore se nuwe boek "Dude where's my country" gelees?

Lorinda
Re: Oor Michael Moore [boodskap #2710 is 'n antwoord op boodskap #2706] So, 12 Oktober 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn, het jy al Michael Moore se nuwe boek "Dude where's my country" gelees?

Nee, maar ek wil nog, en sal definitief. Ek het al 'n hele paar
onderhoude met hom juis oor hierdie boek gesien, en sal dit graag wil
lees. Het jy al sy "Stupid White Men" gelees? Ek het dit in 'n .txt
file as jy sou belangstel? :-)
Die ander boek wat ek graag wil koop en lees is Al Franken se nuwe
boek "Lies and the Lying Liars Who Tell Them: A Fair and Balanced Look
at the Right"
Hy is ook 'n skreeusnaakse satirist. Wat hierdie boek van hom ook
snaaks maak, is dat die regs FOX tv kanaal hom gedagvaar het oor sy
gebruik van "Fair and Balanced" omdat hulle gedog het hulle het die
kopiereg op daardie sin!! Gie gie...hulle (FOX) het verloor! :-))
Re: Oor Michael Moore [boodskap #2720 is 'n antwoord op boodskap #2710] Ma, 13 Oktober 2003 16:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:c1ejovgl1mpuuu6hlo84gig9nku37kgbvf@4ax.com...

> Nee, maar ek wil nog, en sal definitief. Ek het al 'n hele paar
> onderhoude met hom juis oor hierdie boek gesien, en sal dit graag wil
> lees. Het jy al sy "Stupid White Men" gelees? Ek het dit in 'n .txt
> file as jy sou belangstel? :-)

Baie dankie, maar ek het dit al gelees. Ek het daarvan gehou. Ek het nou net
die nuwe een gekoop en sal dit begin lees sodra ek 'n kans kry.

> Die ander boek wat ek graag wil koop en lees is Al Franken se nuwe
> boek "Lies and the Lying Liars Who Tell Them: A Fair and Balanced Look
> at the Right"
> Hy is ook 'n skreeusnaakse satirist. Wat hierdie boek van hom ook
> snaaks maak, is dat die regs FOX tv kanaal hom gedagvaar het oor sy
> gebruik van "Fair and Balanced" omdat hulle gedog het hulle het die
> kopiereg op daardie sin!! Gie gie...hulle (FOX) het verloor! :-))


LOL!! Dit sou nou 'n absurde affêre afgegee het as hulle gewen het! Ek sal
bietjie rondkyk vir die boek.

Lorinda
Re: Oor Michael Moore [boodskap #2734 is 'n antwoord op boodskap #2720] Do, 16 Oktober 2003 05:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
N7470  is tans af-lyn  N7470
Boodskappe: 39
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Verskoon dat ek hier "inchip" maar dis ietwat op die selfde trant. As
julle lekker wil lag (of huil) luister na die NPR onderhoud (Fresh Air)
met Bill O'Reilly. Al Franken kom nogal baie ter sprake tydens die
onderhoud.
http://www.npr.org/features/feature.php?wfId=1459090

Vir die rekord. Ek dink Terry Gross is bietjie van lyn af tydens die
onderhoud, maar dit is tog goed om te hoor hoe O'Reilly homself in die
voet skiet.

Eugene

Lorinda wrote:

> "Katryn" wrote in message
> news:c1ejovgl1mpuuu6hlo84gig9nku37kgbvf@4ax.com...
>
>
>> Nee, maar ek wil nog, en sal definitief. Ek het al 'n hele paar
>> onderhoude met hom juis oor hierdie boek gesien, en sal dit graag wil
>> lees. Het jy al sy "Stupid White Men" gelees? Ek het dit in 'n .txt
>> file as jy sou belangstel? :-)
>
>
> Baie dankie, maar ek het dit al gelees. Ek het daarvan gehou. Ek het nou net
> die nuwe een gekoop en sal dit begin lees sodra ek 'n kans kry.
>
>
>> Die ander boek wat ek graag wil koop en lees is Al Franken se nuwe
>> boek "Lies and the Lying Liars Who Tell Them: A Fair and Balanced Look
>> at the Right"
>> Hy is ook 'n skreeusnaakse satirist. Wat hierdie boek van hom ook
>> snaaks maak, is dat die regs FOX tv kanaal hom gedagvaar het oor sy
>> gebruik van "Fair and Balanced" omdat hulle gedog het hulle het die
>> kopiereg op daardie sin!! Gie gie...hulle (FOX) het verloor! :-))
>
>
>
> LOL!! Dit sou nou 'n absurde affêre afgegee het as hulle gewen het! Ek sal
> bietjie rondkyk vir die boek.
>
> Lorinda
>
>
Welkom Eugene :-) [boodskap #2742 is 'n antwoord op boodskap #2734] Do, 16 Oktober 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
N7470 wrote:

> Verskoon dat ek hier "inchip"

Jy kan enige tyd inchip.
Ek is bly om te sien dat jy die plek gekry het. :-)
Re: Oor Michael Moore [boodskap #2743 is 'n antwoord op boodskap #2734] Do, 16 Oktober 2003 20:39 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
N7470 wrote:

> Verskoon dat ek hier "inchip" maar dis ietwat op die selfde trant. As
> julle lekker wil lag (of huil) luister na die NPR onderhoud (Fresh Air)
> met Bill O'Reilly. Al Franken kom nogal baie ter sprake tydens die
> onderhoud.

Ek het die hele ding nou net klaar geluister. Daardie mansmens maak
my rerig siek...SIEK. Gisteraand was hy ook op Jay Leno. 'n Regte
boelie.

> Vir die rekord. Ek dink Terry Gross is bietjie van lyn af tydens die
> onderhoud, maar dit is tog goed om te hoor hoe O'Reilly homself in die
> voet skiet.

Hy het haar omtrent gehamer met sy tipiese veragtelike bulderende
histerie hier teen die einde. As dit ek was, was ek in trane, hoor.
Ek dink sy het haarself goed gehandhaaf onder die omstandighede. Die
onbeskofte boelie! :-(
Al Franken is 'n kodmediant en satirist uit die boonste rakke, maar
die dinge wat hy in sy boek "liars" kwytraak is raakgevat, en goed
nagevors met feite en bewyse.
Terloops, ek sien hy verwys in sy boek na LexusNexus. Het jy of
iemand anders wat hier lees dit ooit al gebruik? Dit lyk asof mens
moet betaal om dit te kan gebruik?
Vorige onderwerp: Laaste RSG Huisgenoot vandag
Volgende onderwerp: Boek vir Jonas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 07:09:46 MGT 2024