Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huweliksherdenking
huweliksherdenking [boodskap #143051] Sa, 02 September 2023 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19557
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huweliksherdenking
Afbreking: hu•we•liks•her•den•king
Samestelling: huwelik + -s- + herdenking


Selfstandige naamwoord: huweliksherdenking
Meervoud: huweliksherdenkings

Betekenis:
• Die jaarlikse herdenking van 'n mens se troudag.

Gebruik:
• Ek gaan vir my vrou blomme koop en haar uitneem vir ete om ons huweliksherdenking te vier.

Sinoniem:
• huweliksdag

Vertaling:
Engels: wedding anniversary, marriage anniversary
Nederlands: huwelijksverjaardag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alkoholmisbruik
Volgende onderwerp: ooreenstemming
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jul 13 13:29:48 MGT 2024