Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Musiek & liriek » Afrikaanse radio uitsending op die internet
Afrikaanse radio uitsending op die internet [boodskap #16873] So, 16 Augustus 1998 00:00 na volgende boodskap
jgdebeer  is tans af-lyn  jgdebeer
Boodskappe: 37
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Volle Lid
As jy belangstel om na lewendige afrikaanse radio te luister gaan na
http://studbook.co.za/hoogland/listen.ram en volg die aanwysings .
Re: Afrikaanse radio uitsending op die internet [boodskap #16896 is 'n antwoord op boodskap #16873] Ma, 17 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Thorsten Müller  is tans af-lyn  Thorsten Müller
Boodskappe: 103
Geregistreer: Julie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Baie dankie vir die inligting. Ek het al ure lank vir afrikaanstalige
radiostasies op die net gesoek. Vir my is dit die enigste moontlikheid om na
die taal te luister (afgesien van die oudiobydraes wat mens van die
SABC-tuisblad kan aflaai).

Thorsten
Re: Afrikaanse radio uitsending op die internet [boodskap #16897 is 'n antwoord op boodskap #16873] Ma, 17 Augustus 1998 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 16 Aug 1998 13:08:54 +1200, "Jules" wrote:

|As jy belangstel om na lewendige afrikaanse radio te luister gaan na
|http://studbook.co.za/hoogland/listen.ram en volg die aanwysings .
|
|
En julle kan hulle gerus bel - hier by 06h00 - 06h30 in die oggende
(SA tyd) ontvang hulle graag oproepe uit ander dele van die wereld.

Johan
Vat my kop toe en dra self die gevolge ....!
Vorige onderwerp: Volksliedere
Volgende onderwerp: O, die liewe Martatjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 09:39:17 MGT 2024