Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » chronometer
chronometer [boodskap #139616] Do, 30 Junie 2022 14:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
chronometer
Afbreking: chro•no•me•ter
Samestelling: chrono- + meter


Selfstandige naamwoord: chronometer
Meervoud: chronometers
Verkleinwoord: chronometertjie
Meervoud van verkleining: chronometertjies

Betekenis:
• Enige horlosie, klok of ander toestel wat besonder akkuraat tyd hou.

Gebruik:
• Volgens die Internasionale Bond van Horlosiemakers is 'n chronometer 'n besonder noukeurige, draagbare horlosie van hoë kwaliteit wat aan die eise van die sterrekunde voldoen.

Wisselvorm:
• kronometer

Sinoniem:
• slagwerk
• tydmeter
• uurwerk

Hiponiem:
• metronoom
• polshorlosie
• stophorlosie

Afgelei:
• chronometergang
• chronometerhorlosie

Verwant:
• chronologies
• chronometrie

Vertaling:
Engels: chronometer
Nederlands: chronometer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stetoskoop
Volgende onderwerp: suigeling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:15:44 MGT 2024