Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wending
wending [boodskap #139606] So, 26 Junie 2022 16:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
wending
Afbreking: wen•ding
Samestelling: wend + -ing


Selfstandige naamwoord: wending
Meervoud: wendinge, wendings
Verkleinwoord: wendinkie
Meervoud van verkleining: wendinkies

Betekenis:
• Skielike of onverwagte verandering wat 'n situasie in 'n ander rigting stuur.

Gebruik:
• Ná die aflewering van gesofistikeerde wapens het die oorlog 'n nuwe wending geneem.

Sinoniem:
• keerpunt
• kentering
• ommekeer

Afgelei:
• gedagtewending
• keertwending
• sinswending
• spraakwending
• wegwending
• wendingspunt

Vertaling:
Engels: turn of events, change of circumstance
Nederlands: wending

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kragwoord
Volgende onderwerp: balsem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 14:48:48 MGT 2024