Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vloekwoord
vloekwoord [boodskap #139602] So, 26 Junie 2022 09:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18835
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vloekwoord
Afbreking: vloek•woord
Samestelling: vloek + woord


Selfstandige naamwoord: vloekwoord
Meervoud: vloekwoorde
Verkleinwoord: vloekwoordjie
Meervoud van verkleining: vloekwoordjies

Betekenis:
• Woord wat as taboe beskou word omdat dit godlasterend, beledigend, obseen, ens. is.

Gebruik:
• Wanneer is 'n vloekwoord 'n vloekwoord en in watter konteks is gekruide taal toelaatbaar?

Sinoniem:
• grootwoord
• knoop
• kragwoord
• obseniteit
• skelwoord
• vervloeking
• verwensing
• vulgariteit

Vertaling:
Engels: swear word, curse word
Nederlands: scheldwoord, krachtterm

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verdomde
Volgende onderwerp: kragwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 08:07:06 MGT 2024