Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verdomde
verdomde [boodskap #139601] So, 26 Junie 2022 08:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verdomde
Afbreking: ver•dom•de


Byvoeglike naamwoord:
Attributief: verdomde

Betekenis:
• (kragwoord) Wat vervloek is.

Gebruik:
• Die verdomde deur wil nie sluit nie.

Sinoniem:
• blerrie
• donnerse
• verdekselse
• vervloekte

Vertaling:
Engels: damned, blasted
Nederlands: verdomde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: swelgparty
Volgende onderwerp: vloekwoord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 03:03:31 MGT 2024