Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reeu
reeu [boodskap #139597] Sa, 25 Junie 2022 18:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
reeu
Afbreking: reeu


Selfstandige naamwoord: reeu
Meervoud:

Betekenis:
• (ongewoon) Koue sweet of skuim op die lippe van 'n sterwende of dooie persoon.

Gebruik:
• Kraaie draai bo die lyke en die plek stink na reeu.

Sinoniem:
• doodsweet

Vertaling:
Engels: death damp, death sweat
Nederlands: reeuw, doodszweet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: konvulsie
Volgende onderwerp: swelg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 05:41:42 MGT 2024