Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » emeritus
emeritus [boodskap #139587] Vr, 24 Junie 2022 10:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
emeritus
Afbreking: e•me•ri•tus


Selfstandige naamwoord: emeritus
Meervoud: emeritusse, emeriti

Betekenis:
• 'n Professor of predikant wat ná goeie vervulling van sy amp die tuig neergelê het.

Gebruik:
• Desmond Tutu is 'n emeritus-aartsbiskop van die Anglikaanse Kerk.

Sinoniem:
• afgetree
• gepensioneer
• rustend
• uitgediend

Afkorting:
• em.

Verwant:
• emeritaat
• emeriteer

Vertaling:
Engels: emeritus, resting, retired
Nederlands: emeritus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: emeriteer
Volgende onderwerp: ooplos
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:31:09 MGT 2024