Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » liggaamsbouer
liggaamsbouer [boodskap #139585] Vr, 24 Junie 2022 08:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Liggaamsbouer wat met sy spiere spog.
'n Liggaamsbouer wat met sy spiere spog.
liggaamsbouer
Afbreking: lig•gaams•bou•er
Samestelling: liggaam + -s- + bouer


Selfstandige naamwoord: liggaamsbouer
Meervoud: liggaamsbouers
Verkleinwoord: liggaamsbouertjie
Meervoud van verkleining: liggaamsbouertjies

Betekenis:
• Persoon wat spiere bou; iemand wat liggaamsbou as sport beoefen.

Gebruik:
• Die tengerige kêrel het hard aan sy voorkoms gewerk ten einde 'n liggaamsbouer en manlike model te word.

Sinoniem:
• kragapie
• kragman
• spiertier
• sterkman

Vertaling:
Engels: body builder
Nederlands: bodybuilder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gespierd
Volgende onderwerp: emeriteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 10:07:22 MGT 2024