Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toraks
toraks [boodskap #139582] Do, 23 Junie 2022 18:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18632
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toraks
Afbreking: to•raks


Selfstandige naamwoord: toraks
Meervoud: torakse

Betekenis:
• Deel van die liggaam tussen die nek en die maag (wat by soogdiere deur die ribbes omsluit word).

Gebruik:
• Die liggaam van 'n insek is in drie verdeel: die kop, toraks (borsstuk) en abdomen (agterlyf).

Sinoniem:
• borsholte
• borskas
• borsstuk
• ribbekas

Afgelei:
• torakschirurg
• torakschirurgie

Vertaling:
Engels: thorax
Nederlands: thorax

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onttroon
Volgende onderwerp: gomtor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 12:01:20 MGT 2024