Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » afranseling
afranseling [boodskap #139578] Wo, 22 Junie 2022 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
afranseling
Afbreking: af•ran•se•ling
Samestelling: afransel + -ing


Selfstandige naamwoord: afranseling
Meervoud: afranselings

Betekenis:
• 'n Ordentlike pak slae of skrobbering (die handeling van afransel).

Gebruik:
• Die stout seuns het 'n afranseling gekry wat hulle nie sommer sal vergeet nie.

Sinoniem:
• braaiboud
• loesing
• pak slae
• skrobbering
• streepsuiker

Antoniem:
• liefkosing

Vertaling:
Engels: dressing down, lashing, whipping
Nederlands: afranseling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hingsel
Volgende onderwerp: afransel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:46:12 MGT 2024