Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongehude
ongehude [boodskap #138729] So, 16 Januarie 2022 08:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongehude
Afbreking: on•ge•hu•de
Samestelling: on- + gehude


Byvoeglike naamwoord: ongehuud
Attributief: ongehude

Betekenis:
• Wat nie gehuud (getroud) is nie.

Gebruik:
• Die tienermeisie is in 'n tehuis vir ongehude moeders opgeneem en gedwing om haar baba vir aanneming af te staan.

Sinoniem:
• ongetroude

Antoniem:
• gehude

Vertaling:
Engels: unmarried
Nederlands: ongehuwde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genadig
Volgende onderwerp: chiropodis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 00:06:30 MGT 2024