Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aanloklik
aanloklik [boodskap #138721] Do, 13 Januarie 2022 19:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18624
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aanloklik
Afbreking: aan•lok•lik
Samestelling: aanlok + -lik


Byvoeglike naamwoord: aanloklik
Vergrotende trap: aanlokliker
Oortreffende trap: aanloklikste
Attributief: aanloklike
Partitief: aanlokliks

Betekenis:
• Wat mense graag wil hê; verleidelik lyk; begeerte wek.

Gebruik:
• Hoe maak 'n mens groente aanloklik vir kinders?

Sinoniem:
• aantreklik
• aanvallig
• begeerlik
• bekoorlik
• bevallig
• onweerstaanbaar
• uitlokkend
• verlokkend
• verleidelik
• verloklik

Antoniem:
• afstootlik
• onaanloklik

Afgelei:
• aanloklikheid

Vertaling:
Engels: alluring, tempting, appealing, attractive
Nederlands: aanlokkelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dorrend
Volgende onderwerp: toelê
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:42:39 MGT 2024