Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fietsryer
fietsryer [boodskap #138719] Do, 13 Januarie 2022 18:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Fietsryer.
'n Fietsryer.
fietsryer
Afbreking: fiets•ry•er
Samestelling: fiets + ryer


Selfstandige naamwoord: fietsryer
Meervoud: fietsryers
Verkleinwoord: fietsryertjie
Meervoud van verkleining: fietsryertjies

Betekenis:
• 'n Persoon wat op 'n fiets ry.

Gebruik:
• Daar is twee soorte fietsryers, die wat al geval het en die wat nog moet val.

Sinoniem:
• fietser
• siklis
• wielryer

Afgelei:
• bergfietsryer

Verwant:
• motorfietsryer

Vertaling:
Engels: cyclist
Nederlands: fietser

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: berooid
Volgende onderwerp: dorrend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 07:01:45 MGT 2024