Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aspatat
aspatat [boodskap #138713] Wo, 12 Januarie 2022 13:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aspatat
Afbreking: as•pa•tat
Samestelling: as + patat


Selfstandige naamwoord: aspatat
Meervoud: aspatatte
Verkleinwoord: aspatatjie
Meervoud van verkleining: aspatatjies

Betekenis:
• 'n Patat wat in foelie toegedraai en in warm as gaargemaak is.
• (figuurlik) Skertsende naam vir iemand wat dom dinge doen of hom soos 'n swaap gedra.

Gebruik:
• Vanaand eet ons vleis, askoek en aspatat.
• Die klein aspatat het my skoene weggesteek.

Sinoniem:
• asjas
• deugniet
• domkop
• niksnuts
• rakker
• snuiter
• swaap
• vabond

Vertaling:
Engels: ash-roasted sweet potato
Nederlands: in as geroosterde zoete aardappel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwarrel
Volgende onderwerp: vernuftig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 22:04:43 MGT 2024