Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onordentlik
onordentlik [boodskap #138702] Ma, 10 Januarie 2022 07:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
onordentlik
Afbreking: on•or•dent•lik
Samestelling: on- + ordentlik


Byvoeglike naamwoord: onordentlik
Attributief: onordentlike

Betekenis:
• Wat nie baie ordentlik is nie; teen die algemene gedragsreëls.

Gebruik:
• Dit is onordentlik om mense sulke vra te vra nie!

Sinoniem:
• onbehoorlik
• onbetaamlik
• onfatsoenlik
• onkies
• onpaslik
• onvanpas
• onwelvoeglik

Antoniem:
• ordentlik

Afgelei:
• onordentlikheid
• onordentlikes

Vertaling:
Engels: improper, indecent
Nederlands: onordentelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleinmoedig
Volgende onderwerp: ordelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 10:25:57 MGT 2024