Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » geregverdig
geregverdig [boodskap #138699] So, 09 Januarie 2022 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
geregverdig
Afbreking: ge•reg•ver•dig
Samestelling: ge- + regverdig


Byvoeglike naamwoord: geregverdig
Attributief: geregverdigde

Betekenis:
• Waarvoor daar 'n goeie rede of verduideliking bestaan.

Gebruik:
• Want uit jou woorde sal jy geregverdig word, en uit jou woorde sal jy veroordeel word. [Matteus 12:37]

Sinoniem:
• geoorloof
• gewettig
• toegelaat
• toelaatbaar
• verantwoordbaar

Antoniem:
• ongeregverdig

Vertaling:
Engels: justifiable, legitimate, legitimate
Nederlands: gerechtvaardigd

Nota:
• Verlede en voltooide deelwoord van die werkwoord regverdig.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: nagvrees
Volgende onderwerp: sielewroeging
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 04:18:55 MGT 2024