Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dwingelandy
dwingelandy [boodskap #138694] So, 09 Januarie 2022 07:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dwingelandy
Afbreking: dwin•ge•lan•dy
Samestelling: dwingeland + -y


Selfstandige naamwoord: dwingelandy
Meervoud: dwingelandye

Betekenis:
• 'n Heerskappy wat deur dwang en geweld gekenmerk word.

Gebruik:
• Die land se bevolking het teen die wrede heerser se dwingelandy in opstand gekom.
• Maar ook politieke epogte, dinastieë en dwingelandye is verbygaande.

Sinoniem:
• despotisme
• onderdrukking
• skrikbewind
• tirannie
• verdrukking

Vertaling:
Engels: tyranny, oppression
Nederlands: dwingelandij

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skeduleer
Volgende onderwerp: verdrukking
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 01:04:08 MGT 2024