Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vonkverdeler
vonkverdeler [boodskap #138692] Sa, 08 Januarie 2022 19:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vonkverdeler
Afbreking: vonk•ver•de•ler
Samestelling: vonk + verdeler


Selfstandige naamwoord: vonkverdeler
Meervoud: vonkverdelers
Verkleinwoord: vonkverdelertjie
Meervoud van verkleining: vonkverdelertjies

Betekenis:
• Deel van 'n binnebrandenjin wat die elektriese stroom in reëlmatig opeenvolgende vonke verdeel.

Gebruik:
• Die motor het met 'n nat vonkverdeler gaan staan.

Sinoniem:
• distribueerder
• stroomverdeler
• verdeler

Afgelei:
• vonkverdelerdop

Vertaling:
Engels: ignition distributor
Nederlands: stroomverdeler

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: rotor
Volgende onderwerp: skeduleer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 23:09:16 MGT 2024