Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rotor
rotor [boodskap #138691] Sa, 08 Januarie 2022 15:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die rotor van 'n elektriese motor.
Die rotor van 'n elektriese motor.
rotor
Afbreking: ro•tor


Selfstandige naamwoord: rotor
Meervoud: rotore, rotors
Verkleinwoord: rotortjie
Meervoud van verkleining: rotortjies

Betekenis:
• Die draaiende anker van 'n elektriese motor/ dinamo/ vonkverdeler.
• Die skroef/vlerk van 'n helikopter of turbine.

Gebruik:
• Die windturbine se rotor het gebreek.
• Die helikopter se rotor draai gevaarlik naby aan die kraglyne.

Sinoniem:
• draaivlerk
• hefskroef
• helikopterskroef

Afgelei:
• rotorskip
• verdelerrotor

Vertaling:
Engels: rotor
Nederlands: rotor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugkolom
Volgende onderwerp: vonkverdeler
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 01:16:00 MGT 2024