Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » golflengte
golflengte [boodskap #138256] Di, 19 Oktober 2021 20:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Golf, λ is die golflengte, A is die amplitude.
'n Golf, λ is die golflengte, A is die amplitude.
golflengte
Afbreking: golf•leng•te
Samestelling: golf + lengte


Selfstandige naamwoord: golflengte
Meervoud: golflengtes

Betekenis:
• Afstand tussen twee opeenvolgende kruine of dale van 'n golf.

Gebruik:
• Die golflengte van rooi lig is langer as die van blou lig.

Antoniem:
• frekwensie

Afkorting:
• λ

Vertaling:
Engels: wavelength
Nederlands: golflengte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eksklusief
Volgende onderwerp: bogsnuiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 10:07:47 MGT 2024