Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stigterslid
stigterslid [boodskap #138254] Di, 19 Oktober 2021 07:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stigterslid
Afbreking: stig•ters•lid
Samestelling: stigter + -s- + lid


Selfstandige naamwoord: stigterslid
Meervoud: stigterslede

Betekenis:
• Een van die oorspronklike lede wat gehelp het om 'n organisasie te begin.

Gebruik:
• Frankryk is 'n stigterslid van die Europese Unie, NAVO en die Verenigde Nasies.

Sinoniem:
• grondlegger
• oprigter
• stigter

Vertaling:
Engels: founding member
Nederlands: medeoprichter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: namens
Volgende onderwerp: eksklusief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 20:11:46 MGT 2024