Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » distillasie
distillasie [boodskap #138023] Do, 23 September 2021 20:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Apparaat vir distillasie.
Apparaat vir distillasie.
distillasie
Afbreking: dis•til•la•sie


Selfstandige naamwoord: distillasie
Meervoud: distillasies

Betekenis:
• Die suiwering van 'n vloeistof deur gas of damp onder hitte af te dryf en die gekondenseerde damp te versamel.

Gebruik:
• Die distillasie wyn lewer brandewyn.

Afgelei:
• distillasieapparaat
• distillasieproduk
• distillasietoestel
• stoomdistillasie

Verwant:
• distillaat
• distilleer
• distillering

Vertaling:
Engels: distillation
Nederlands: distillatie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: diskoers
Volgende onderwerp: tingerig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 04:45:20 MGT 2024