Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tamatiepruim
tamatiepruim [boodskap #138020] Do, 23 September 2021 18:57
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18831
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Twee tamatiepruime.
Twee tamatiepruime.
tamatiepruim
Afbreking: ta•ma•tie•pruim
Samestelling: tamatie + pruim


Selfstandige naamwoord: tamatiepruim
Meervoud: tamatiepruime
Verkleinwoord: tamatiepruimpie
Meervoud van verkleining: tamatiepruimpies

Betekenis:
• Eetbare vrug van Diospyros kaki en verwante bome.

Gebruik:
• Die tamatiepruim kan vars geëet, gedroog, of gekook word.

Sinoniem:
• boomtamatie
• dadelpruim
• persimmon
• tamatievrug

Vertaling:
Engels: persimmon
Nederlands: kaki, kakivrucht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tengerig
Volgende onderwerp: koherensie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 07:18:20 MGT 2024