Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » molesmaker
molesmaker [boodskap #138017] Wo, 22 September 2021 19:32
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
molesmaker
Afbreking: mo•les•ma•ker
Samestelling: moles + maker


Selfstandige naamwoord: molesmaker
Meervoud: molesmakers
Verkleinwoord: molesmakertjie
Meervoud van verkleining: molesmakertjies

Betekenis:
• Iets of iemand wat moles (moeilikheid) maak.

Gebruik:
• Die dronk molesmaker is gearresteer en moes die nag in die polisieselle deurbring.

Sinoniem:
• booswig
• moeilikheidmaker
• skurk

Vertaling:
Engels: ruffian, brawler, scoundrel
Nederlands: ruziemaker, twistzoeker

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verteltyd
Volgende onderwerp: jaarblad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Apr 24 16:07:43 MGT 2024