Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » karaktereienskap
karaktereienskap [boodskap #138013] Wo, 22 September 2021 17:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18817
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
karaktereienskap
Afbreking: ka•rak•ter•ei•en•skap
Samestelling: karakter + eienskap


Selfstandige naamwoord: karaktereienskap
Meervoud: karaktereienskappe

Betekenis:
• 'n Eienskap van iemand se karakter; tipering van hoe 'n persoon lyk, praat of optree.

Gebruik:
• Wat is jou beste en slegste karaktereienskap?

Sinoniem:
• geaardheid
• hooftrek
• individualiteit
• karaktertrek
• persoonlikheid

Verwant:
• karakterfout

Vertaling:
Engels: character trait
Nederlands: karaktereigenschap

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: alomteenwoordig
Volgende onderwerp: protagonis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 12:14:57 MGT 2024