Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vreesloos
vreesloos [boodskap #138011] Wo, 22 September 2021 11:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18789
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vreesloos
Afbreking: vrees•loos
Samestelling: vrees + -loos


Byvoeglike naamwoord: vreesloos
Vergrotende trap: vreesloser
Oortreffende trap: vreesloosste
Attributief: vreeslose

Betekenis:
• Sonder om bang te wees.

Gebruik:
• Asterix is 'n klein mannetjie, maar hy is vreesloos en altyd reg vir 'n nuwe avontuur.

Sinoniem:
• dapper
• kommervry
• manhaftig
• moedig
• onbeskroomd
• onbevrees
• onverskrokke
• selfversekerd
• waaghalsig

Antoniem:
• bang

Afgelei;
• vreesloosheid

Vertaling:
Engels: fearless
Nederlands: onbevreesd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wingerdgriep
Volgende onderwerp: alomteenwoordig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 16:29:14 MGT 2024