Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oortjiesuil
oortjiesuil [boodskap #138003] Di, 21 September 2021 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Oortjiesuil.
'n Oortjiesuil.
oortjiesuil
Afbreking: oor•tjies•uil
Samestelling: oortjies + uil


Selfstandige naamwoord: oortjiesuil
Meervoud: oortjiesuile

Betekenis:
• Uil met vere op die kop wat opstaan, sodat dit soos ore lyk (een van 3 spesies in die genus bubo)

Gebruik:
• Die oë van die gevlekte ooruil is geel, terwyl die Kaapse ooruil oranje oë het.

Wisselvorm:
• horinguil
• horingsmanuil
• ooruil

Hiponiem:
• gevlekte ooruil
• reuse-ooruil
• Kaapse ooruil

Vertaling:
Engels: horned owl
Nederlands: oehoes

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lendelam
Volgende onderwerp: parstyd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 17:25:50 MGT 2024