Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwarts
kwarts [boodskap #138000] Di, 21 September 2021 13:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kwarts
Kwarts
kwarts
Afbreking: kwarts


Selfstandige naamwoord: kwarts
Meervoud: kwartse
Verkleinwoord: kwartsie
Meervoud van verkleining: kwartsies

Betekenis:
• 'n Harde, meestal witterige of kleurlose delfstof; mineraal met samestelling SiO2.

Gebruik:
• Sand wat ryk is aan kwarts word in die boubedryf gebruik, terwyl suiwer kwarts een van die hoofbestanddele van glas is.

Sinoniem:
• bergkristal

Hiponiem:
• ametis
• ametrien
• melkkwarts
• rookkwarts
• rooskwarts
• sitrien

Afgelei:
• kwartsaar
• kwartsagtig
• kwartsgesteente
• kwartsglas
• kwartsklip
• kwartskristal

Vertaling:
Engels: quartz
Nederlands: kwarts

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gevangene
Volgende onderwerp: kywie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 17:30:21 MGT 2024