Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gevangene
gevangene [boodskap #137999] Di, 21 September 2021 13:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gevangene
Afbreking: ge•vang•e•ne
Samestelling: gevang + -ene


Selfstandige naamwoord: gevangene
Meervoud: gevangenes

Betekenis:
• Iemand wat gevange geneem en in aanhouding is.

Gebruik:
• Die gevangene het ontsnap.

Sinoniem:
• aangehoudene
• arrestant
• geïnterneerde
• gearresteerde
• prisonier
• tronkvoël

Afgelei:
• krygsgevangene
• oorlogsgevangene
• staatsgevangene
• tronkgevangene

Vertaling:
Engels: prisonier
Nederlands: gevangene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: krygsgevangene
Volgende onderwerp: kwarts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 20:03:35 MGT 2024