Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kleinhuisie
kleinhuisie [boodskap #137997] Di, 21 September 2021 12:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18815
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kleinhuisie
Afbreking: klein•hui•sie
Samestelling: klein + huisie


Selfstandige naamwoord: kleinhuisie
Meervoud: kleinhuisies

Betekenis:
• 'n Toilet, gewoonlik apart van die huis en met sinkmure.

Gebruik:
• Die swerm bye het in die kleinhuisie nes gemaak.

Sinoniem:
• ablusies
• badkamer
• gemakhuisie
• latrine
• toilet

Vertaling:
Engels: outdoor lavatory, privy, closet
Nederlands: kleinhuisie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kekkelbek
Volgende onderwerp: krygsgevangene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 17:19:42 MGT 2024