Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kekkelbek
kekkelbek [boodskap #137996] Ma, 20 September 2021 18:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18631
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kekkelbek
Afbreking: kek•kel•bek
Samestelling: kekkel + bek


Selfstandige naamwoord: kekkelbek
Meervoud: kekkelbekke
Verkleinwoord: kekkelbekkie
Meervoud van verkleining: kekkelbekkies

Betekenis:
• Iemand wat baie praat of skinder.

Gebruik:
• Monika is die skool se grootste kekkelbek!

Sinoniem:
• babbelaar
• babbelbek
• babbelkous
• kekkelaar
• kletser
• kletskous
• losbek
• praatjiesmaker
• skinderbek

Vertaling:
Engels: blabbermouth, chatterbox
Nederlands: babbelkous

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: karrie
Volgende onderwerp: kleinhuisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mar 29 08:47:30 MGT 2024