Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » Lui maar op Belinda (Afrikaanse komedie)
Lui maar op Belinda [boodskap #137515] So, 08 Augustus 2021 19:57 na volgende boodskap
Aduppie  is tans af-lyn  Aduppie
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2021
Karma: 0
Junior Lid
Wie van julle het al Lui maar op Belinda gekyk. Dit word ook gewys op Showmax en dis skreeu snaaks. Brumilda is Belinda en saam met haar speel Annalise Weiland, Eric Nobbs en nog meer. Elke episode sover is snaaks. Dis lekker ontspanne kyk stof.
Re: Lui maar op Belinda [boodskap #137518 is 'n antwoord op boodskap #137515] Ma, 09 Augustus 2021 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan die Man  is tans af-lyn  Jan die Man
Boodskappe: 514
Geregistreer: Mei 2018
Karma: 22
Senior Lid
Dit laat my nou dink aan "Oupa En Ouma Sit Op Die Stoep" wat in 2012 op kykNet uitgesaai is. Johan en Lida Botha vertolk die rolle van Stanley en Debora Vermeulen. Die storie het my laat rol van die lag.
Re: Lui maar op Belinda [boodskap #137519 is 'n antwoord op boodskap #137518] Ma, 09 Augustus 2021 14:43 Na vorige boodskap
Aduppie  is tans af-lyn  Aduppie
Boodskappe: 4
Geregistreer: Augustus 2021
Karma: 0
Junior Lid
Ja ek onthou. Dit was net so goed. Soms moet mens net lekker lag. Dis goed vir die gemoed. Very Happy
Vorige onderwerp: Dominee Tienie Benadé
Volgende onderwerp: Koöperasiestories
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 14:21:53 MGT 2024