Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Genealogie & famieliesake » Afkoms van Lubbe
Afkoms van Lubbe [boodskap #15159] Ma, 25 Mei 1998 00:00 na volgende boodskap
Anton Lubbe  is tans af-lyn  Anton Lubbe
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek is 'n rookie, en wil graag die "lubbe" herkoms navors. Kan iemand my dalk
leidrade gee wat is die proses, en indien daar enige lubbe's is wat die
brief lees, los asb. jou familie info op my e-mail adres.

Anton
Re: Afkoms van Lubbe [boodskap #15160 is 'n antwoord op boodskap #15159] Ma, 25 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
A.A. Hagen  is tans af-lyn  A.A. Hagen
Boodskappe: 155
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Anton, het beste begin is altijd om zoveel mogelijk informatie los te
krijgen van nog levende familieleden. Onderwerp grootouders, ouders, tantes,
ooms, oudtantes en wie nog meer je kunt vinden aan een derde graads verhoor.
Verzamel alles, foto's, bidprentjes, roddels :-)

De volgende stap zal dan het archief zijn. Ik weet niet in welk land je
daarvoor moet zijn. In Nederland kan ik je evt. wel verder op weg helpen.

Een schat aan informatie en links vind je op http://www.cyndislist.com/
Meer info voor een beginner:
http://web.inter.nl.net/hcc/G.Claas/artikel7.htm

Wanneer je gerichte vragen hebt (liefst meer dan alleen een achternaam, want
er zijn misschien wel honderd verschillende families "Lubbe" die geen enkele
verwantschap met je hebben) kun je terecht op de soc.genealogy nieuwsgroepen
(benelux, german, african, etc).

Er zijn diverse archieven online. In Nederland bijvoorbeeld die van de
steden Delft, Zwolle en nog anderen. Wanneer je lang genoeg op de site van
Cyndi How hebt rondgekeken kom je die vanzelf wel tegen.

Weet wel waar je aan begint: genealogisch onderzoek is verslavend en
tijdrovend!

Groeten,
Arthur

Anton Lubbe heeft geschreven...
> Ek is 'n rookie, en wil graag die "lubbe" herkoms navors. Kan iemand my dalk
> leidrade gee wat is die proses, en indien daar enige lubbe's is wat die
> brief lees, los asb. jou familie info op my e-mail adres.
>
> Anton
>
Re: Afkoms van Lubbe [boodskap #15195 is 'n antwoord op boodskap #15159] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
lkool  is tans af-lyn  lkool
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Gaan nou jou naaste biblioteek toe en vra vir die boek/e "Geslagsregisters van
die ou Kaapse families" deur De Villiers en Pama. Bladsye 509-512 het die
inligting van die Lubbe familie (Barend Lubbe van Löbe, Nedeland het in 1692 by
die Kaap aangekom en is die stamvader van die familie in Suid-Afrika).
A. Lehmkuhl
Suid-Afrikaanse genealoog
lk...@islandnet.com

Anton Lubbe wrote:

> Ek is 'n rookie, en wil graag die "lubbe" herkoms navors. Kan iemand my dalk
> leidrade gee wat is die proses, en indien daar enige lubbe's is wat die
> brief lees, los asb. jou familie info op my e-mail adres.
>
> Anton
Re: Afkoms van Lubbe [boodskap #15196 is 'n antwoord op boodskap #15159] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Anton Lubbe skryf:

> Ek is 'n rookie, en wil graag die "lubbe" herkoms navors. Kan iemand my dalk
> leidrade gee wat is die proses, en indien daar enige lubbe's is wat die
> brief lees, los asb. jou familie info op my e-mail adres.

Anton,

Wat jy nodig het, is 'n boekie getiteld 'Handleiding vir Genealogiese
Navorsing' deur RTJ Lombard. Dit is vroeër deur die RGN uitgegee, maar so
ver my kennis strek, is die genealogiese eenheid daar gesluit. Dit het
geskuif na Stellenbosch - Stigting vir Genealogiese navorsing (ek praat
onder korreksie oor die presiese benaming). Ek dink hulle is ook op die
Net - laat Ananzi vir jou soek.

As jy familie besonderhede van jou groot- en groot-groot ouers het (terug
tot die einde van die vorige eeu), kan jy dit verder gaan navors in doop- en
huweliksregisters, wat beskikbaar behoort te wees by die Stigting.

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
(e-mail: remove 'sukikaki.')
Re: Afkoms van Lubbe [boodskap #15197 is 'n antwoord op boodskap #15159] Di, 26 Mei 1998 00:00 Na vorige boodskap
lkool  is tans af-lyn  lkool
Boodskappe: 10
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Junior Lid
Gaan nou jou naaste biblioteek toe en vra vir die boek/e "Geslagsregisters van
die ou Kaapse families" deur De Villiers en Pama. Bladsye 509-512 het die
inligting van die Lubbe familie (Barend Lubbe van Löbe, Nedeland het in 1692 by
die Kaap aangekom en is die stamvader van die familie in Suid-Afrika).
A. Lehmkuhl
Suid-Afrikaanse genealoog
lk...@islandnet.com

Anton Lubbe wrote:

> Ek is 'n rookie, en wil graag die "lubbe" herkoms navors. Kan iemand my dalk
> leidrade gee wat is die proses, en indien daar enige lubbe's is wat die
> brief lees, los asb. jou familie info op my e-mail adres.
>
> Anton
Vorige onderwerp: Le roux; familie; navorsing
Volgende onderwerp: SUID-AFRIKAANSE FAMILIE GESKIEDENIS/GENEALOGIE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 22:38:24 MGT 2024