Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » volksverhaal
volksverhaal [boodskap #137418] Vr, 30 Julie 2021 13:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18816
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
volksverhaal
Afbreking: volks•ver•haal
Samestelling: volk + -s- + verhaal


Selfstandige naamwoord: volksverhaal
Meervoud: volksverhale
Verkleinwoord: volksverhaaltjie
Meervoud van verkleining: volksverhaaltjies

Betekenis:
• 'n Verhaal wat in die volksmond ontstaan het en van geslag tot geslag oorgelewer is.

Gebruik:
• Duiwelspiek se naam kom glo uit 'n volksverhaal oor 'n man genaamd Van Hunks.

Sinoniem:
• legende
• mite
• sage
• sprokie

Vertaling:
Engels: folk tale
Nederlands: volksverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: moeisaam
Volgende onderwerp: verbou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 01:16:40 MGT 2024