Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » horrelvoet
horrelvoet [boodskap #137408] Do, 29 Julie 2021 19:26
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18812
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Horrelvoete
Horrelvoete
horrelvoet
Afbreking: hor•rel•voet
Samestelling: horrel + voet


Selfstandige naamwoord: horrelvoet
Meervoud: horrelvoete
Verkleinwoord: horrelvoetjie
Meervoud van verkleining: horrelvoetjies

Betekenis:
• 'n Aangebore afwyking in die stand van die voet, of 'n persoon met so 'n voet.

Gebruik:
Horrelvoet kom meer algemeen by seuntjies as by dogtertjies voor.

Sinoniem:
• horrelpoot
• klompvoet
• steltvoet

Vertaling:
Engels: clubfoot, stump-foot, talipes
Nederlands: horrelvoet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: inkomste
Volgende onderwerp: lokvoël
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 11:54:04 MGT 2024