Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » janmaat
janmaat [boodskap #137406] Do, 29 Julie 2021 16:59
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18852
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
janmaat
Afbreking: jan•maat
Samestelling: Jan + maat


Selfstandige naamwoord: janmaat
Meervoud: janmaats

Betekenis:
• (argaïes) Spotnaam vir 'n gewone matroos.

Gebruik:
• 'n Oorlogskip vol janmaats het in die hawe gedok.

Sinoniem:
• matroos
• pikbroek
• seerot

Vertaling:
Engels: sailor-boy, jack tar, sea-dog
Nederlands: janmaat

Nota:
• Maat in hierdie konteks is 'n ou Nederlandse woord vir matroos.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: seeman
Volgende onderwerp: inkomste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 25 00:20:40 MGT 2024