Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boekklub
boekklub [boodskap #137397] Do, 29 Julie 2021 08:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18807
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
boekklub
Afbreking: boek•klub
Samestelling: boek + klub


Selfstandige naamwoord: boekklub
Meervoud: boekklubs

Betekenis:
• 'n Klub vir mense wat van boeke hou, meestal 'n sosiale groep wat boeke bespreek/uitruil of 'n kommersiële organisasie wat boeke teen korting aan lede bied.

Gebruik:
• 'n Boekklub verbreed 'n mens se horison en stel jou aan aan goeie skryfkuns en goeie vriende bekend.

Vertaling:
Engels: book club
Nederlands: boekenclub

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wagkamer
Volgende onderwerp: magsuitbreiding
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 15:42:53 MGT 2024