Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koorspen
koorspen [boodskap #137395] Do, 29 Julie 2021 08:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18827
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Elektroniese koorspen.
'n Elektroniese koorspen.
koorspen
Afbreking: koors•pen
Samestelling: koors + pen


Selfstandige naamwoord: koorspen
Meervoud: koorspenne
Verkleinwoord: koorspennetjie
Meervoud van verkleining: koorspennetjies

Betekenis:
• 'n Termometer (wat soos 'n pen lyk) waarmee iemand se temperatuur (koors) gemeet word.

Gebruik:
• Die suster druk die koorspen in die siek kind se mond.

Sinoniem:
• koorsmeter
• termometer
• warmtemeter

Vertaling:
Engels: medical thermometer, fever pen
Nederlands: koortsthermometer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: palmvel
Volgende onderwerp: wagkamer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 23 08:47:53 MGT 2024