Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tribuut
tribuut [boodskap #137393] Do, 29 Julie 2021 07:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tribuut
Afbreking: tri•buut


Selfstandige naamwoord: tribuut
Meervoud: tribute

Betekenis:
• (argaïes) 'n Verpligte bydrae.
• (anglisisme) 'n Eerbetoon of huldeblyk aan iemand wat dit verdien.

Gebruik:
• 'n Deel van die oes moes as tribuut aan die landheer betaal word.
• Die video lewer 'n roerende tribuut aan hierdie held.

Sinoniem:
• belasting
• heffing
• skatting

Vertaling:
Engels: taxation tribute; tribute
Nederlands: tribuut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: prospekteer
Volgende onderwerp: palmvel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 00:33:44 MGT 2024