Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » prospekteer
prospekteer [boodskap #137392] Wo, 28 Julie 2021 21:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18629
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
prospekteer
Afbreking: pros•pek•teer


Werkwoord: prospekteer
Verlede tyd: het geprospekteer

Betekenis:
• Ondersoek om te sien of delfstowwe wat gemyn kan word aanwesig is.

Gebruik:
• Goudsoekers prospekteer openlik langs die rivier in die hoop om rykdom te slaan.

Afgelei:
• prospekteerder
• prospekteerdery
• prospekteerreg
• prospekteerwerk
• prospektering

Vertaling:
Engels: to prospect
Nederlands: prospecteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: waterbak
Volgende onderwerp: tribuut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 23:52:31 MGT 2024