Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » lawaaierig
lawaaierig [boodskap #137389] Wo, 28 Julie 2021 18:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
lawaaierig
Afbreking: la•waai•e•rig
Samestelling: lawaai + -erig


Byvoeglike naamwoord: lawaaierig
Vergrotende trap: lawaaieriger
Oortreffende trap: lawaaierigste
Attributief: lawaaierige
Partitief: lawaaierigs

Betekenis:
• Met 'n groot lawaai/geraas.

Gebruik:
• Die voëltjies kwetter lawaaierig in die boom.

Sinoniem:
• baldadig
• dawerend
• geraasmakerig
• hardop
• luidend
• luidrugtig
• oproerig
• raserig
• rumoerig
• skreeuerig
• uitbundig
• uitgelate

Antoniem:
• stil

Afgelei:
• lawaaierigheid
• windlawaaierig

Vertaling:
Engels: noisy
Nederlands: lawaaierig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaagweg
Volgende onderwerp: geluksalig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 09:53:00 MGT 2024